Aktiwiteite

Ons kleuters kry die keuse van vryspel in 7 areas :

Daagliks voorberei en onder toesig van Opvoeder

  • Fantasie
  • Skeppend
  • Kognitief
  • Randaktiwiteite
  • Buite apparaat
  • Boeke
  • Georganiseerde speletjies

Georganiseerde Tye:

Elke ouderdomsgroep onder leiding van hul Opvoeders.

  • Ontvangs en oggendkringe.
  • Toilet en verversingsroetine
  • Kring
  • Vaardigheidsles
  • Taalontwikkeling
  • Verslaggewing, rustyd en afgee aan ouers.

Buite Kurrikulêre Aktiwiteite

Ballet
Build-Em-Brix
Gimnastiek
Pottebakkery
Swem