Finansies

Skoolfooie 2025

Die skoolfooie vir 2025 behels die volgende, en is streng vooruitbetaalbaar voor die 7de van elke maand. 10% Rente sal gehef word op agterstallige fooie:

Inskrywings deposito: R800 per nuwe  leerder (Eenmalige bedrag)

07:00 tot 12:00

Gr R leerder

R27 996 per leerder per jaar
R  2 799.55 per maand vir 10 maande – Februarie tot November

Ander leerders

(3-5 jaar)

R24 403 per leerder per jaar
R  2 440.32 per maand vir 10 maande – Februarie tot November

Baba’s – 3 – 24 maande

Tot 12:00 :
R26 881 per baba per jaar
R  2 688.07 per maand vir 10 maande – Februarie tot November

50% Afslag op ‘n derde kind van ‘n gesin

6% Afslag op skoolfonds wat ten volle betaal is voor einde Februarie.

Boekegeld

DIE BOEKE IS VERPLIGTEND EN MOET BETAAL WORD VOOR 31 JANUARIE 2024

Gr R : R1 200 per jaar per leerder
(eenmalige bedrag – betaalbaar voor 31 Januarie 2025)
Groengroepe – 5-6 jaar : R600 per jaar per leerder
(eenmalige bedrag – betaalbaar voor 31 Januarie 2025)

Skryfbehoeftes

Alle leerders: R400
(eenmalige bedrag – betaalbaar voor 31 Januarie 2025)

Sanitasie Fooi

Alle leerders: R200 per kwartaal
(Hierdie vervang die kwartaallikse bydrae van skoonmaakprodukte)


Skooltassie :
R260
T-Hempie : R130
Kortbroekie : R110

Skoolfooie bankbesonderhede is:

ABSA Bank (Alleenlik vir skoolfooi, tasse ens.)
Takkode: 505626
Tjek Rekening no: 1190149710
Verwysing: Kleuter se NAAM en VAN of u rekening nommer bo aangedui aan regterkant van u rekening, en waarvoor u betaal.

Nasorgfooie 2025 – Geel – Gr R groepe

Nasorgfooie vir 2025 behels die volgende, en is streng vooruitbetaalbaar voor die 7de van elke maand. 10% Rente word op agterstallige fooie gehef.


Die Nasorg tyd is vanaf 12:15 tot 17:00. Kleuters kan dus enige tyd tussen die tyd afgehaal word. Etes is vir alle nasorg kleuters ingesluit.

Inskrywingsdeposito: R500 per nuwe inskrywing per leerder (Eenmalige bedrag)

12:15 tot 17:00 : (PERS- tot Graad R groepe)

R12 860 per leerder per jaar
R  1 286.46 per maand vir 10 maande – Januarie tot November

12:15 tot 17:00: (Baba groep)

R8 835 per leerder per jaar
R   883.46 per maand oor tien maande – Januarie tot November

‘n Boete van R10 per kind sal gehef word vir elke 5 minute na 17:00 wat u laat is.

50% Afslag op die derde kind

Nasorg bankbesonderhede:

ABSA
Takkode 505626
Spaarrek. No. 9258330541
Verwysing: Kleuter se NAAM en VAN of u rekening nommer bo aangedui aan regterkant van rekening, en waarvoor u betaal